Paula Abdul

Paula Abdul
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paula Julie Abdul
Geboorte 19 Junie 1962 (1962-06-19)
San Fernando, Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1978-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paula Abdul (gebore 19 Junie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Running Man (1987), Jerry Maguire (1996), American Beauty (1999), en Robots (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search